KABV-gebaseerde Afrikaanse lesse vir leerders, gr. 4-9.

Maak Afrikaans makliker om te leer — van die huis af.

Juffrou By Die Huis bied gestruktureerde aanlyn Afrikaanse kursusse vir skoolleerders. Met videolesse, aflaaibare werkkaarte en duidelike visuele notas — alles op een plek, enige tyd beskikbaar.

Videolesse ingesluit

Aflaaibare werkkaarte

12 maande toegang tot kursus

Veilige betaling via Paystack

9

Kursusafdelings

60

Lesse

1 Jaar

Volle toegang

Graad 4-9

Fokus

KURSUSSE

Kies die kursus wat reg is vir jou

Elke kursus is opgedeel in afdelings met videolesse en werkkaarte — ontwerp om Afrikaans hanteerbaar, verstaanbaar en nie oorweldigend te maak nie.

HOE OM te begin

Van aansluiting tot jou eerste les binne minute

Sluit aan

Skep jou rekening binne sekondes — geen ingewikkelde vorms nie.

Betaal veilig

Betaal een keer via Paystack en kry onmiddellike 12-maande toegang.

Begin leer

Kry onmiddellik toegang tot alle lesse, werkkaarte en notas.

Hernu wanneer jy gereed is

Na 12 maande kan jy eenvoudig jou lidmaatskap hernu om voort te gaan.

Begin vandag jou leersaak — dit neem net ‘n minuut.

WAT ONS ANDERS MAAK

Alles is ontwerp om leerders te help om werklik te verstaan

Videolesse

Kort, duidelike video's wat soos regte klastyd voel — kyk en herhaal teen jou eie tempo.

Aflaaibare werkkaarte en memo

Druk werkkaarte uit of voltooi dit digitaal om elke les vas te lê. Toets jou kennis met die handige memo's.

Visuele Notas

Kleurvolle blokke, diagramme en slim uitlegte om inhoud te laat vassteek.... selfs al is jou aandag geneig om te dwaal.

Veilige Inhoud

Video's word beskerm en werkkaarte word veilig slegs aan ingeskryfde lede verskaf.

Leer Enige Plek

Met 'n internetverbinding kan jy JBDH vanaf enige toestel gebruik - foon, tablet of rekenaar.

Gebou vir Graad 4-9

Inhoud is aangepas vir die Suid-Afrikaanse Graad 4-9 Afrikaans HT en EAT KABV-kurrikulum en is ideaal vir Graad 10-12 hersiening.

PRYS

Een prys. Een jaar. Volle toegang.

Geen verskuilde fooie nie. Betaal een keer en kry toegang tot alle kursusafdelings, videolesse en graadspesifieke werkkaarte vir 12 volle maande.

Volle kursustoegang

R3000

Eenmalige betaling • 12 maande toegang

Opsionele byvoegings

Ekstra graad-werkkaarte

R500

Voeg werkkaarte en memo’s vir ‘n ander graad by. Ideaal vir gesinne met meer as een kind.

Jaarlikse hernuwing

R500/jaar

Gaan voort met toegang na 12 maande deur jou intekening te hernu.

Het jy ‘n afslagkode of agentkode? Gebruik dit by die betaalpunt.
OOR CHARLAINE

Liewe ouers en kinders

Hallo en bly te kenne. Ek is Charlaine Joubert ook bekend as Juffrou by die Huis. Ek is ‘n oud-onderwyseres en oor die afgelope 40 jaar het ek by kleuterskole, laerskole, hoërskole, ‘n leersentrum, ‘n skool vir spesiale behoeftes, ‘n ABET-sentrum en ‘n destydse departementele musieksentrum skoolgehou. Ek het selfs tydens Covid ‘n tuisskool oopgemaak en ekstra klasse aangebied. Met baie jare se onderwys ondervinding het daar duisende kinders deur my hande gegaan. Alhoewel ek ook in verskeie ander industrieë gewerk het, het my liefde vir skoolhou, vir tale en vir kinders nooit getaan nie. Ek was nog altyd baie lief vir Afrikaans – Afrikaanse outeurs en boeke, Afrikaanse flieks en tv programme en Afrikaanse musiek. By dit het ‘n mamma eendag spottenderwys vir my gesê dat ek my maar moes regmaak om haar kind universiteit toe te vergesel sodat hy kon slaag en ‘n graad 5-kind het een middag na ‘n Afrikaans ekstra klas vir my gesê: “Juffrou, ek wens jy kon saam met my huistoe gaan en my elke dag leer”. Die lawwighede het my lekker laat lag maar vanselfsprekend, my liefde vir Afrikaans en vir kinders en die groot behoefte aan Afrikaans ekstra klasse in ag geneem, het my gedagtes hulleself begin orden en so het Juffrou by die Huis – Afrikaans Taalleer ‘n werklikheid geword. Goedheid en guns.
Jou eie
Juffrou by die Huis xx

2000+

Leerders Ondersteun

40+ Jaar

Ondervinding

KABV

Belyn met Kurrikulum

Word 'n agent

Word 'n Juffrou By Die Huis-agent

Verdien kommissie deur leerders te help om suksesvol te wees in Afrikaans — deel bloot jou unieke verwysingskode met ouers en leerders.

Geen ervaring nodig nie. Geen ingewikkelde stelsels nie. Net ‘n eenvoudige manier om waarde toe te voeg en te verdien.

Hoe dit werk

Hoekom 'n agent word

RESENSIES

Wat leerders en ouers sê

Gereelde Vrae

Jou vrae, ons kundigheid

Een van die grootste voordele van JBDH is dat die lesse altyd beskikbaar is. Of jy nou in die aande of oor naweke en self op vakansiedae daarna wil kyk, dan is die program beskikbaar. Jy werk in jou eie tyd en op jou eie tempo.